Jackie Earle Haley

Jackie Earle Haley
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Jack Earle Haley
Geboorte 14 Julie 1961 (1961-07-14)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Akteur, regisseur, en skrywer
Aktiewe jare 1972–1993, 2006–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jackie Earle Haley (gebore 14 Julie 1961) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en skrywer. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Children (2006), Watchmen (2009), Shutter Island (2010), en A Nightmare on Elm Street (2010).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy